Jaarboeke

Biomeganika 253


 
Modulekode BGN 253
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Die module fokus op die biomeganiese beginsels betrokke by menslike voortbeweging en sportaktiwiteite. Dit behels ‘n studie en ontleding van die vorme van menslike beweging, liniêre en hoekkinematika, liniêre en hoekkinetika en vloeistofdinamika.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences